Numbers 3:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Kehat volgens hulle geslagte; Amram en Isehar, Hebron en Ussiël.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Kehatgroep se nageslag was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Kehat volgens hulle geslagte: Amram en Jishar, Hebron en Ussiël.
Afrikaans 1983 Die Kehatgroep was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die nageslag van Kehat was, volgens hulle familiegroepe, Amram en Jishar, Hebron en Ussiël.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Kehat-families was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Kehatgroep was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël.