Numbers 3:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is die name van die seuns van Gerson volgens hulle geslagte; Libni en Simeï.
Afrikaans (NLV) 2011 Die afstammelinge van Gerson was Libni en Simi.
Afrikaans 1933/1953 En dit is die name van die seuns van Gerson volgens hulle geslagte: Libni en S¡me‹.
Afrikaans 1983 Die Gersongroep was Libni en Simi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is die name van die nageslag van Gerson; volgens hulle familiegroepe was dit Libni en Simi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hier is die name van die Gerson-families: Libni en Simi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Gersongroep was Libni en Simi.