Numbers 3:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Tel die kinders van Levi volgens hulle families, volgens hulle geslagte: al wat manlik is, van 'n maand oud en daarbo, moet jy hulle tel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Tel die Leviete volgens hulle familiename en stamgroepe. Tel al die manlike persone van ’n maand en ouer.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Tel die seuns van Levi volgens hulle families, volgens hulle geslagte; almal wat manlik is, van 'n maand oud en daarbo -- die moet jy tel. |
| Afrikaans 1983 | “Tel die Leviete volgens hulle afkoms en families, almal van 'n maand en ouer wat manlik is.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Skryf die Leviete in volgens hulle families, volgens hulle familiegroepe. Al die manlike persone van een maand en ouer moet jy inskryf.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet die name van die Leviete en die name van hulle voorvaders en families in 'n boek skryf. Jy moet die name opskryf van elke man en seun wat 'n maand of ouer is.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |