Numbers 3:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het met Moses in die woestyn Sinai gespreek en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here sê toe verder vir Moses daar in die woestyn: |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het met Moses gespreek in die woestyn Sinai en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Die Here het in die Sinaiwoestyn vir Moses gesê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het in die Sinaiwoestyn met Moses gepraat en gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het in die Sinai-woestyn met Moses gepraat en vir hom gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [14-16] Die Here het weer met Moses gepraat in die Sinaiwoestyn en vir hom die opdrag gegee om al die Leviete te tel. Dit moes die mans van ’n maand en ouer van al die groepe en families insluit. Moses het dit toe gedoen. |