Numbers 3:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet Aäron en sy seuns aanstel, en hulle moet in hul priesteramp wag; en die vreemdeling wat naby kom, moet gedood word.
Afrikaans (NLV) 2011 Stel Aäron en sy seuns in beheer van die werk van die priesters. Enigiemand anders wat daar naby kom, sal doodgemaak word.”
Afrikaans 1933/1953 Maar Aäron en sy seuns moet jy aanstel, dat hulle hul priesteramp kan waarneem; en die onbevoegde wat nader kom, moet gedood word.
Afrikaans 1983 Net aan Aäron en sy seuns is dit opgedra om die priesterdiens te verrig; 'n onbevoegde persoon wat nader kom om dit te doen, moet doodgemaak word.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Net aan Aäron en sy seuns moet jy dit opdra om die priesterdiens waar te neem. 'n Onbevoegde persoon wat daar indring, moet doodgemaak word.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Net Aäron en sy seuns mag priesters wees. Wanneer iemand anders die priester-werk doen, dan moet julle hom doodmaak.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die werk van die priesters mag net deur Aäron en sy seuns gedoen word. Iemand anders wat dit sou waag om hiermee te help moet onmiddellik doodgemaak word.”