Numbers 29:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Moses het die kinders van Israel vertel net soos die HERE Moses beveel het.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het al hierdie voorskrifte vir die Israeliete gegee, soos die Here hom beveel het.
Afrikaans 1933/1953 En Moses het aan die kinders van Israel alles gesê net soos die HERE Moses beveel het.
Afrikaans 1983 Dit alles het Moses vir die Israeliete gesê soos die Here hom dit beveel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het vir die Israeliete gesê net soos die Here beveel het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het vir die Israeliete alles gesê wat die Here vir hom gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het dit alles vir die Israeliete gesê net soos die Here dit aan hom oorgedra het.