Numbers 29:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bul, vir die ram en vir die lammers, moet volgens hulle getal wees, volgens die gebruik, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bring daarmee saam die graanoffers en drankoffers wat daarvoor bepaal is. |
| Afrikaans 1933/1953 | hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bul, die ram en die lammers, na hulle getal, volgens die voorskrif; |
| Afrikaans 1983 | en daarmee saam die hoeveelheid graan- en drankoffers soos dit bepaal is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | met die bypassende graanoffer en drankoffers vir die bul, die ram en die ramlammers, met die hoeveelhede soos voorgeskryf, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Saam met die brand-offer moet julle die koring-offer en die drank-offer gee wat by elke offer moet wees, julle moet dit by elke bul en elke ram en elke lam gee, soos die Here gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Bring ook die graan- en drankoffers. |