Numbers 29:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar julle moet 'n brandoffer, 'n vuuroffer van lieflike geur aan die HERE bring: een bul, een ram, sewe jaaroud lammers sonder gebrek; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bring ’n brandoffer wat vir die Here aangenaam is. Dit moet ’n bul, ’n ram en sewe eenjarige lammers wees wat almal sonder liggaamsgebrek is. |
| Afrikaans 1933/1953 | En julle moet as brandoffer, as vuuroffer van lieflike geur aan die HERE bring: een bul, een ram, sewe jaaroud lammers sonder gebrek; |
| Afrikaans 1983 | Julle moet as brandoffer wat deur die Here aanvaar word, 'n bul, 'n ram en sewe jaaroud lammers offer, almal sonder liggaamsgebrek, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle moet 'n brandoffer, 'n offergawe met 'n aangename geur vir die Here, aanbied: een bul, een ram en sewe jaaroud ramlammers sonder gebrek, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet 'n brand-offer gee, dit is 'n vuur-offer wat lekker ruik vir die Here. Die vuur-offer is: 'n bul, 'n skaap-ram, en sewe jaaroud ram-lammers. Dit moet gesonde diere wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die brandoffer wat julle op dié dag vir die Here moet bring, is ’n jong bul, ’n ram en sewe jaaroud rammetjies wat niks makeer nie. |