Numbers 29:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Op die agtste dag moet daar vir julle 'n feestyd gehou word; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Op die agtste dag van die fees moet julle almal laat bymekaarkom. Daardie dag is daar geen werk nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Op die agtste dag moet daar vir julle 'n feestyd wees; g,,n beroepswerk mag julle doen nie. |
| Afrikaans 1983 | “Die agste dag moet julle ook as 'n feesdag deurbring; dan mag julle geen gewone werk doen nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Die agtste dag moet vir julle 'n gewyde rusdag wees. Julle mag geen gewone take verrig nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Op die agste dag moet julle 'n gewyde feesdag hê, julle mag nie op daardie dag julle werk doen wat julle altyd doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die agtste dag moet julle ook nog feesvier. Niemand mag enige werk doen nie. |