Numbers 29:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bulle, vir die ramme en vir die lammers, moet volgens hulle getal wees, volgens die gebruik, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Offer daarmee saam die graanoffers en drankoffers volgens die getalle wat bepaal is. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bulle, die ramme en die lammers, na hulle getal, volgens die daarvoor geldende voorskrif; |
| Afrikaans 1983 | en daarmee saam die hoeveelheid graan- en drankoffers soos dit bepaal is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | met die bypassende graanoffer en drankoffers vir die bulle, die ramme en die ramlammers, met die hoeveelhede soos voorgeskryf, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle moet ook die graan- en drankoffers offer. |