Numbers 29:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En op die sewende dag sewe bulle, twee ramme en veertien jaaroud lammers sonder gebrek;
Afrikaans (NLV) 2011 “Op die sewende dag van die fees moet julle sewe gesonde bulle, twee ramme en veertien eenjarige lammers offer.
Afrikaans 1933/1953 En op die sewende dag: sewe bulle, twee ramme, veertien jaaroud lammers sonder gebrek;
Afrikaans 1983 “Op die sewende dag moet julle sewe bulle, twee ramme en veertien jaaroud lammers offer, almal sonder liggaamsgebrek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘Op die sewende dag is dit sewe bulle, twee ramme en veertien jaaroud ramlammers sonder gebrek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Op die sewende dag van die fees moet julle sewe jong bulle, twee ramme en veertien jaaroud rammetjies wat niks makeer nie, offer.