Numbers 29:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bulle, vir die ramme en vir die lammers, moet volgens hulle getal wees, volgens die gebruik,
Afrikaans (NLV) 2011 Offer daarmee saam die graanoffers en drankoffers volgens die getalle wat daarvoor neergelê is.
Afrikaans 1933/1953 en hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bulle, die ramme en die lammers, na hulle getal, volgens die voorskrif;
Afrikaans 1983 en daarmee saam die hoeveelheid graan- en drankoffers soos dit bepaal is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) met die bypassende graanoffer en drankoffers vir die bulle, die ramme en die ramlammers, met die hoeveelhede soos voorgeskryf,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarmee saam moet julle ook die graan- en drankoffers offer.