Numbers 29:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle spysoffer moet wees van meel gemeng met olie, drie tiendes vir 'n bul en twee tiendes vir 'n ram, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Saam met die bul moet julle ’n graanoffer bring van vyf kilogram meel met olie gemeng, saam met die ram drie kilogram meel, |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle spysoffer: fynmeel met olie gemeng, drie-tiendes van 'n efa vir die bul, twee-tiendes vir die ram, |
| Afrikaans 1983 | Saam met die bul moet julle 'n graanoffer bring van vyf kilogram meel gemeng met olie, saam met die ram drie kilogram, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | met die bypassende •graanoffer van gesifte meel, gemeng met olyfolie: drie tiendes van 'n efa vir die bul, twee tiendes van 'n efa vir die ram |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet dit gee saam met die koring-offer wat by elke brand-offer moet wees. Die koring-offer moet van die beste meel wees wat julle moet meng met olyf-olie. Die koring-offer is: drie tiendes van 'n efa meel vir die bul, twee tiendes van 'n efa meel vir die skaap-ram |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Saam met die bul moet julle ’n graanoffer van drie kilogram meel wat met olyfolie gemeng is, offer, saam met elke ram twee kilogram |