Numbers 29:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en een bok as sondoffer; behalwe die voortdurende brandoffer en sy spysoffer en sy drankoffer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Afgesien van die gereelde brandoffer, graanoffer en drankoffers, moet ook nog ’n ram as sonde-offer gebring word. |
| Afrikaans 1933/1953 | en een bokram as sondoffer, behalwe die voortdurende brandoffer, en die spysoffer en die drankoffer wat daarby behoort. |
| Afrikaans 1983 | Julle moet ook nog 'n bokram as sondeoffer bring afgesien van die gereelde brandoffer met die graan- en die drankoffer daarby. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | asook een bokram as reinigingsoffer – dit is afgesien van die gereelde brandoffer met sy bypassende graanoffer en drankoffer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan moet julle ook ’n bokram offer om vergifnis te vra vir die volk se sonde. Die gereelde daaglikse brandoffers moet steeds gebring word. |