Numbers 29:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bulle, vir die ramme en vir die lammers, moet volgens hulle getal wees, volgens die gebruik daarvan, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bring saam met elkeen die graanoffers en die drankoffers, soos dit bepaal is. |
| Afrikaans 1933/1953 | hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bulle, die ramme en die lammers, na hulle getal, volgens die voorskrif; |
| Afrikaans 1983 | en daarmee saam die hoeveelheid graan- en drankoffers soos dit bepaal is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | met die bypassende graanoffer en drankoffers vir die bulle, die ramme en die ramlammers, met die hoeveelhede soos voorgeskryf, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Verder moet julle ook die voorgeskrewe graan- en drankoffers offer. |