Numbers 29:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En op die derde dag elf bulle, twee ramme, veertien jaaroud lammers sonder gebrek; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Op die derde dag van die fees moet julle elf bulle, twee ramme en veertien lammers van ’n jaar oud offer. Almal moet gesond en sonder gebrek wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | En op die derde dag: elf bulle, twee ramme, veertien jaaroud lammers sonder gebrek; |
| Afrikaans 1983 | “Op die derde dag moet julle elf bulle, twee ramme en veertien jaaroud lammers offer, almal sonder liggaamsgebrek, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Op die derde dag is dit elf bulle, twee ramme en veertien jaaroud ramlammers sonder gebrek, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Op die derde dag van die fees moet julle elf jong bulle, twee ramme en veertien jaaroud rammetjies wat niks makeer nie, offer. |