Numbers 29:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En op die tweede dag moet julle twaalf jong bulle, twee ramme, veertien jaaroud lammers sonder vlek offer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Op die tweede dag van die fees moet julle twaalf jong bulle, twee ramme en veertien jaaroud lammers offer. Almal moet sonder tekortkomings wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna op die tweede dag: twaalf jong bulle, twee ramme, veertien jaaroud lammers sonder gebrek; |
| Afrikaans 1983 | “Op die tweede dag van die fees moet julle twaalf jong bulle, twee ramme en veertien jaaroud lammers offer, almal sonder liggaamsgebrek, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Op die tweede dag is dit twaalf jong bulle, twee ramme en veertien jaaroud ramlammers sonder gebrek |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Op die tweede dag van die fees moet julle twaalf jong bulle, twee ramme en veertien jaaroud rammetjies wat niks makeer nie, offer. |