Numbers 29:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en een bokkie as sondoffer; behalwe die voortdurende brandoffer, sy spysoffer en sy drankoffer.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle moet ook nog ’n bokram as sonde-offer bring bo en behalwe die gereelde brandoffer saam met die graanoffer en die drankoffer.
Afrikaans 1933/1953 en een bokram as sondoffer, behalwe die voortdurende brandoffer, die spysoffer en die drankoffer wat daarby behoort.
Afrikaans 1983 Julle moet ook nog 'n bokram as sondeoffer bring afgesien van die gereelde brandoffer met die graan- en die drankoffer daarby.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Offer ook een bokram as reinigingsoffer, afgesien van die gereelde brandoffer en die bypassende graan- en drankoffer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dan moet julle ook ’n bokram offer om vergifnis te vra vir die volk se sonde. Behalwe hierdie offers moet die daaglikse brandoffers, met hulle graan- en drankoffers, steeds gebring word.