Numbers 29:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En 'n paar tiendes vir elke lam van die veertien lammers; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en saam met elkeen van die veertien lammers een en ’n half kilogram meel. |
| Afrikaans 1933/1953 | en een-tiende vir elke lam van die veertien lammers; |
| Afrikaans 1983 | en saam met elk van die veertien lammers een en 'n half kilogram. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en 'n tiende van 'n efa vir elkeen van die veertien ramlammers. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en saam met elke lam een kilogram. Die gewone drankoffers hoort natuurlik ook hierby. |