Numbers 29:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle spysoffer moet wees van meel gemeng met olie, drie tiendes vir elke bul van die dertien bulle, twee tiendes vir elke ram van die twee ramme, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Saam met elkeen van die dertien bulle moet julle ’n graanoffer bring van vyf kilogram meel met olie gemeng. Bring saam met elkeen van die twee ramme drie kilogram meel, |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle spysoffer: fynmeel met olie gemeng, drie-tiendes vir elke bul van die dertien bulle, twee-tiendes vir elke ram van die twee ramme, |
| Afrikaans 1983 | Saam met elk van die dertien bulle moet julle 'n graanoffer bring van vyf kilogram meel gemeng met olie, saam met elk van die twee ramme drie kilogram, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en die bypassende graanoffer van gesifte meel, gemeng met olyfolie: drie tiendes van 'n efa vir elkeen van die dertien bulle, twee tiendes van 'n efa vir elkeen van die twee ramme, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Saam met elke bul moet julle ’n graanoffer bring van drie kilogram meel wat met olyfolie gemeng is, saam met elke ram twee kilogram |