Numbers 28:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en 'n tiende van 'n efa meel as spysoffer, gemeng met 'n vierde deel van 'n hin geklitste olie.
Afrikaans (NLV) 2011 Saam met elke lam moet julle ’n graanoffer bring van een en ’n half kilogram meel gemeng met een liter olyfolie.
Afrikaans 1933/1953 met 'n tiende van 'n efa fynmeel as spysoffer, gemeng met 'n kwart-hin uitgestampte olie.
Afrikaans 1983 saam met een en 'n half kilogram meel as graanoffer, gemeng met 'n liter suiwer olie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en 'n tiende van 'n efa gesifte meel as •graanoffer, gemeng met 'n kwart hin geparste olyfolie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle moet saam met hierdie vuur-offer ook 'n koring-offer bring. Die koring-offers is een tiende van 'n efa van die beste meel wat julle moet meng met 'n kwart hin olyf-olie wat uit die parskuip kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Saam met hierdie offer moet daar ook ’n graanoffer gebring word wat bestaan uit een en ’n half kilogram meel wat met ’n liter suiwer olyfolie aangemaak is.