Numbers 28:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die een lam moet jy in die môre berei, en die ander lam moet jy in die aand berei; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Een moet in die oggend en die ander een in die aand geoffer word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die een lam moet jy in die môre berei, en die ander lam moet jy teen die aand berei; |
| Afrikaans 1983 | Offer een lam in die môre en een teen die aand |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Een ramlam moet jy in die oggend offer en die tweede ramlam teen laatmiddag |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet een lam in die oggend offer en die ander lam wanneer dit begin donker word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Offer een in die oggend en een in die aand. |