Numbers 28:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Paar tiendes vir een lam, vir die sewe lammers;
Afrikaans (NLV) 2011 Saam met elkeen van die sewe lammers bring julle een en ’n half kilogram meel.
Afrikaans 1933/1953 een-tiende vir elke lam van die sewe lammers;
Afrikaans 1983 en saam met elk van die sewe lammers een en 'n half kilogram.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n tiende van 'n efa vir elkeen van die sewe ramlammers,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en een tiende van 'n efa meel vir elke lam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en saam met elke lam een kilogram.