Numbers 28:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En op die sewende dag moet daar vir julle 'n heilige samekoms wees; julle mag geen dienswerk doen nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op die sewende dag moet julle weer ’n gewyde byeenkoms hou. Ook op hierdie dag mag julle nie julle gewone werk doen nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En op die sewende dag moet daar vir julle 'n heilige samekoms wees; g,,n beroepswerk mag julle doen nie. |
| Afrikaans 1983 | Ook op die sewende dag moet daar vir julle 'n gewyde byeenkoms wees, dan mag julle geen gewone werk doen nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die sewende dag moet julle 'n heilige byeenkoms hou. Julle mag geen gewone take verrig nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Op die sewende dag moet julle weer bymekaarkom en julle moet julleself aan die Here wy. Julle mag nie werk op daardie dag nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op die sewende dag van die fees moet julle weer vir ’n spesiale lofprysingsgeleentheid bymekaarkom. Op daardie dag mag niemand werk nie.” |