Numbers 28:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle moet dit behalwe die brandoffer in die môre, wat as 'n voortdurende brandoffer is, berei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle moet hierdie offers bo en behalwe die gereelde brandoffers bring van elke môre. |
| Afrikaans 1933/1953 | Behalwe die môre brandoffer, wat as voortdurende brandoffer dien, moet julle dit berei. |
| Afrikaans 1983 | Julle moet hierdie offers bring afgesien van die gereelde brandoffers in die môre. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Afgesien van die brandoffer in die oggend, wat die gereelde brandoffer is, moet julle hierdie offers bring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet hierdie offers bring saam met die brand-offer wat julle altyd elke oggend moet bring, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die gereelde oggendbrandoffers moet nog steeds gebring word bo en behalwe hierdie offer. |