Numbers 28:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Paar tiendes moet jy vir elke lam offer, vir die sewe lammers,
Afrikaans (NLV) 2011 Saam met elkeen van die sewe lammers bring julle een en ’n half kilogram meel.
Afrikaans 1933/1953 Een-tiende moet jy vir elke lam van die sewe lammers berei.
Afrikaans 1983 en saam met elk van die sewe lammers een en 'n half kilogram.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Tiende van 'n efa moet jy offer vir elkeen van die sewe ramlammers,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en een tiende van 'n efa meel saam met elke lam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en saam met elke lam een kilogram hiervan.