Numbers 28:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Op die eerste dag moet daar 'n heilige samekoms wees; julle mag geen dienswerk daarin doen nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Op die eerste dag van die fees moet julle ’n gewyde byeenkoms hou. Julle mag dan nie met julle gewone werk aangaan nie.
Afrikaans 1933/1953 Op die eerste dag moet daar 'n heilige samekoms wees; g,,n beroepswerk mag julle doen nie.
Afrikaans 1983 Op die eerste van die sewe dae moet daar 'n gewyde byeenkoms wees, dan mag julle geen gewone werk doen nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op die eerste dag moet daar 'n heilige byeenkoms wees. Julle mag geen gewone take verrig nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Op die eerste dag moet julle bymekaarkom en julle moet julleself wy. Julle mag nie werk op daardie dag nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op die eerste dag van die fees moet julle vir ’n spesiale lofprysingsgeleentheid bymekaarkom. Op dié dag mag niemand werk nie.