Numbers 28:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En op die vyftiende dag van hierdie maand is die fees: sewe dae lank moet ongesuurde brode geëet word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op die vyftiende dag van die maand begin ’n fees wat sewe dae lank duur. Gedurende hierdie fees mag julle net kos sonder suurdeeg eet. |
| Afrikaans 1933/1953 | En op die vyftiende dag van hierdie maand is dit fees; sewe dae lank moet ongesuurde brode geëet word. |
| Afrikaans 1983 | Op die vyftiende van dié maand moet daar 'n fees wees. Julle moet sewe dae lank net ongesuurde brood eet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die vyftiende dag van dieselfde maand is daar 'n fees – sewe dae lank moet ongesuurde brood geëet word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en op die vyftiende dag van dieselfde maand begin die fees van sewe dae wanneer julle ongesuurde brood moet eet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op die volgende dag begin die fees van die brood wat sonder suurdeeg gemaak word. Die fees hou sewe dae lank aan en vir hierdie sewe dae mag julle net brood sonder suurdeeg eet. |