Numbers 28:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En op die veertiende dag van die eerste maand is die pasga van die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Op die veertiende dag van die eerste maand moet die Paasfees tot eer van die Here gevier word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En in die eerste maand, op die veertiende dag van die maand, is die pasga van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | “Die paasfees moet op die veertiende van die eerste maand tot eer van die Here gevier word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ In die eerste maand, op die veertiende dag van die maand, is dit die Pasga van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Moses gesê: “Op die veertiende dag van die eerste maand is dit die Paasfees vir die Here, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die paasfees, wat op die veertiende van die eerste maand gehou word, is ’n fees wat gehou word om die Here te eer. |