Numbers 28:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in die begin van julle maande moet julle 'n brandoffer aan die HERE bring; twee jong bulle en een ram, sewe jaaroud lammers sonder vlek;
Afrikaans (NLV) 2011 “Op die eerste dag van elke maand moet julle brandoffers vir die Here bring van twee gesonde jong bulle, een ram en sewe jaaroud lammers.
Afrikaans 1933/1953 En by die begin van julle maande moet julle 'n brandoffer aan die HERE bring: twee jong bulle en een ram, sewe jaaroud lammers sonder gebrek;
Afrikaans 1983 “Op die eerste dag van elke maand moet julle vir die Here as brandoffer bring twee jong bulle, een ram en sewe jaaroud lammers, almal sonder liggaamsgebrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘Op die eerste dag van elke maand moet julle vir die Here 'n brandoffer aanbied: twee jong bulle en een ram, asook sewe jaaroud ramlammers sonder gebrek;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het vir Moses gesê: “Op die eerste dag van elke maand moet julle vir die Here twee jong bulle, een skaap-ram en sewe ram-lammers gee. Dit moet gesonde diere wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Op die eerste dag van die maand moet julle vir die Here die volgende brandoffer bring: twee jong bulle, een ram en sewe jaaroud rammetjies wat niks makeer nie.