Numbers 28:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die brandoffer van elke sabbat, behalwe die voortdurende brandoffer en sy drankoffer.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is die brandoffer vir elke Sabbat bo en behalwe die gereelde brandoffer en sy drankoffers.”
Afrikaans 1933/1953 Dit is die brandoffer van die sabbat op elke sabbat, behalwe die voortdurende brandoffer en die drankoffer wat daarby behoort.
Afrikaans 1983 Dit is die brandoffer vir elke sabbat afgesien van die gereelde brandoffer en die drankoffer daarby.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n brandoffer op elke Sabbatdag, by die gereelde brandoffer en bypassende drankoffer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is die brand-offers wat julle elke Sabbatdag moet bring, saam met die brand-offers wat julle elke dag moet bring en die drank-offers wat julle saam met die brand-offers moet bring.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie sabbatsoffer is ’n ekstra offer wat op die sabbat gebring moet word saam met die gereelde daaglikse offer.”