Numbers 27:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as hy geen dogter het nie, moet julle sy erfdeel aan sy broers gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As hy nie dogters gehad het nie, moet sy erflating na sy broers toe gaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as hy geen dogter het nie, moet julle sy erfdeel aan sy broers gee. |
| Afrikaans 1983 | As hy ook nie 'n dogter het nie, gee sy grond vir sy broers. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En as hy nie 'n dogter het nie, moet julle sy erfdeel vir sy broers gee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As hy ook nie 'n dogter het nie, dan moet julle sy grond vir sy broers gee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As hy nie dogters het nie, moet die grond na sy broers toe gaan. |