Numbers 27:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet met die kinders van Israel spreek en sê: As iemand sterf en geen seun het nie, moet julle sy erfdeel aan sy dogter laat oorgaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Sê ook vir die Israeliete: ‘Iemand wat sonder seuns doodgaan se erflating moet na sy dogters toe gaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En met die kinders van Israel moet jy spreek en sê: As iemand sterwe en geen seun het nie, moet julle sy erfdeel op sy dogter laat oorgaan. |
| Afrikaans 1983 | “Sê vir die Israeliete: As iemand sterf en hy het nie 'n seun nie, moet julle sy grond aan sy dogter gee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Met die Israeliete moet jy praat en sê, ‘As iemand sterf en hy het nie 'n seun nie, moet julle sy erfdeel na sy dogter laat oorgaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “En jy moet vir die Israeliete sê: “Wanneer 'n man sterf en hy het nie 'n seun nie, dan moet julle sy grond vir sy dogter gee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gaan sê ook vir die Israeliete: As iemand doodgaan sonder dat hy seuns het, behoort sy grond aan sy dogters. |