Numbers 27:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het hulle saak voor die aangesig van die HERE gebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het die saak voor die Here gaan stel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe bring Moses hulle regsaak voor die aangesig van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Moses het hulle saak voor die Here gebring, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het hulle saak toe voor die Here gebring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het vir die Here gevra of die dogters reg is, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het die saak aan die Here gestel, |