Numbers 27:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het hom die hande opgelê en hom bevel gegee, soos die HERE deur die hand van Moses beveel het.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het sy hande op hom gesit en sy pligte aan hom oorgedra, soos die Here vir Moses gesê het.
Afrikaans 1933/1953 en hy het hom die hande opgelê en hom 'n opdrag gegee soos die HERE deur die diens van Moses gespreek het.
Afrikaans 1983 hom die hande opgelê en vir hom gesê wat sy taak is soos die Here deur Moses beveel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het sy hande op hom gelê en hom sy opdragte gegee, soos wat die Here by monde van Moses gesê het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het sy hande op Josua gesit en vir hom gesê wat hy moet doen. Moses het gedoen wat die Here vir hom gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) sy hande op sy kop gesit en hom as sy opvolger aangestel, presies soos die Here gesê het.