Numbers 27:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Moses het gedoen soos die HERE hom beveel het; en hy het Josua geneem en hom voor die priester Eleasar en voor die hele vergadering gestel.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het gemaak soos die Here vir hom gesê het. Hy het Josua laat kom en hom aan die priester en die volk voorgestel.
Afrikaans 1933/1953 En Moses het gedoen soos die HERE hom beveel het: hy het Josua geneem en hom voor die priester Ele sar en voor die hele vergadering gestel,
Afrikaans 1983 Moses het gedoen wat die Here hom beveel het. Hy het Josua voor die priester en die hele volk laat staan,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het gedoen wat die Here hom beveel het. Hy het Josua geneem en hom voor die priester Eleasar en die hele volksvergadering laat staan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het gedoen wat die Here gesê het. Hy het vir Josua geneem en hy het hom voor die priester Eleasar en die hele volk laat staan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het gedoen wat die Here gesê het. Hy het Josua voor die priester Eleasar en die hele volk laat staan,