Numbers 27:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet van jou eer op hom lê, sodat die hele vergadering van die kinders van Israel gehoorsaam kan wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Dra jou gesag aan hom oor sodat al die Israeliete na hom sal luister.
Afrikaans 1933/1953 en lê op hom van jou hoogheid, sodat die hele vergadering van die kinders van Israel na hom kan luister.
Afrikaans 1983 Dra van jou gesag aan hom oor sodat die hele volk Israel hom kan gehoorsaam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dra van jou gesag oor op hom, sodat die hele volksvergadering van die Israeliete na hom sal luister.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet vir al die Israeliete sê hulle moet gehoorsaam wees aan Josua, soos hulle gehoorsaam was aan jou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dra ’n deel van die gesag wat Ek aan jou gegee het aan hom oor sodat die volk sal besef hulle moet na Josua luister.