Numbers 27:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het voor Moses en voor Eleasar, die priester, en voor die owerstes en die hele vergadering by die ingang van die tent van samekoms gestaan en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy dogters het met ’n saak na Moses, die priester Eleasar en al die leiers van die gemeenskap van Israel daar by die ingang van die tabernakel gekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle het gaan staan voor Moses en die priester Ele sar en voor die owerstes en die hele vergadering, by die ingang van die tent van samekoms, en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Hulle het voor Moses en die priester Eleasar en voor die leiers en die hele gemeente by die ingang van die tent van ontmoeting gaan staan en gesê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het voor Moses, die priester Eleasar, die leiers en die hele volksvergadering by die ingang van die •Tent van Ontmoeting gaan staan en gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en hulle het gaan staan by die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn het. Hulle het gaan staan voor Moses en die priester Eleasar en die leiers en die hele volk, en hulle het gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |