Numbers 27:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die HERE vir Moses: Neem vir jou Josua, die seun van Nun, 'n man in wie die Gees is, en lê jou hand op hom;
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het vir Moses geantwoord: “Vat Josua, die seun van Nun. God se Gees is in hom. Sit jou hande op hom.
Afrikaans 1933/1953 Toe sê die HERE aan Moses: Neem vir jou Josua, die seun van Nun, 'n man in wie die Gees is; en lê hom die hand op,
Afrikaans 1983 Toe sê die Here vir Moses: “Neem vir Josua seun van Nun, 'n man op wie my Gees is, en lê hom die hande op.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het vir Moses gesê: “Neem Josua, seun van Nun, 'n man met geesdrif, en lê jou hande op hom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sê toe vir Moses: “Jy moet vir Josua seun van Nun neem en jy moet jou hande op hom sit. My Gees sal hom lei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe sê die Here vir Moses: “Laat Josua die seun van Nun na jou toe kom, want Ek het hom toegerus om hierdie werk te kan doen. Sit jou hande op sy kop