Numbers 27:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat voor hulle uit mag uitgaan en wat voor hulle kan ingaan en wat hulle kan uitlei en wat hulle kan inbring; dat die vergadering van die HERE nie wees soos skape wat geen herder het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Laat dit iemand wees wat hulle kan lei sodat die gemeenskap van die Here nie leierloos word soos skape wat nie ’n herder het nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | wat voor hulle uittrek en wat voor hulle intrek, en wat hulle uitlei en wat hulle inlei; sodat die vergadering van die HERE nie mag wees soos skape wat geen wagter het nie. |
| Afrikaans 1983 | wat vir hulle 'n leier en aanvoerder kan wees sodat die volk van die Here nie soos skape sonder wagter sal wees nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat voor hulle uit kan trek en voor hulle kan ingaan, ja, wat hulle kan uitlei en wat hulle kan teruglei, sodat die volksvergadering van die Here nie soos kleinvee sonder 'n herder is nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | wat die leier van die volk kan wees. Die volk van die Here mag nie wees soos skape en bokke wat nie 'n wagter het nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |