Numbers 27:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat die HERE, die God van die geeste van alle vlees, 'n man oor die vergadering aanstel,
Afrikaans (NLV) 2011 “Here, God wat asem gee aan alles wat leef, wys asseblief tog ’n nuwe persoon aan vir die gemeenskap.
Afrikaans 1933/1953 Laat die HERE, die God van die geeste van alle vlees, 'n man oor die vergadering aanstel
Afrikaans 1983 “Dan moet U, Here, God wat aan alle mense die lewe gee, iemand oor hierdie volk aanstel
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Mag die Here, die God wat lewensasem gee aan alle vlees, 'n man oor die volksvergadering aanstel
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Here, God, U gee vir almal die lewe, U moet dan iemand vir die volk kies en aanstel
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [16-17] “Here, U is die God van almal wat lewe. Ek pleit by U, stel tog net ’n leier aan oor dié klomp mense om hulle in die nuwe land in te lei en hulle te help as hulle moet veg. Anders sal hulle soos ’n trop skape sonder ’n herder wees.”