Numbers 27:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Moses het met die HERE gespreek en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het vir die Here gesê:
Afrikaans 1933/1953 Toe het Moses met die HERE gespreek en gesê:
Afrikaans 1983 Moses sê toe vir die Here:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het met die Here gepraat en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het toe vir die Here gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe sê Moses vir die Here: