Numbers 27:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as jy dit sien, moet jy ook by jou volk versamel word soos jou broer Aäron versamel is.
Afrikaans (NLV) 2011 Nadat jy klaar daarna gekyk het, sal jy ook by jou vaders versamel word soos jou broer Aäron.
Afrikaans 1933/1953 En as jy dit gesien het, sal jy ook by jou volksgenote versamel word soos jou broer Aäron versamel is;
Afrikaans 1983 Nadat jy dit bekyk het, sal jy sterwe net soos jou broer Aäron,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer jy dit gesien het, sal ook jy, soos jou broer Aäron, met jou mense verenig word,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer jy klaar gekyk het, dan sal jy sterf soos jou broer Aäron gesterf het
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As jy die land gesien het, sal jy ook doodgaan net soos jou broer, Aäron,