Numbers 27:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die HERE vir Moses: Klim op hierdie berg Abarim en kyk na die land wat Ek aan die kinders van Israel gegee het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het vir Moses gesê: “Klim op die berg aan die oostekant. Kyk van daar af na die land wat Ek vir die Israeliete gaan gee.
Afrikaans 1933/1953 Daarna het die HERE aan Moses gesê: Klim op hierdie gebergte Ab rim, en bekyk die land wat Ek aan die kinders van Israel gegee het.
Afrikaans 1983 Die Here het vir Moses gesê: “Klim teen Abarimberg uit en bekyk die land wat Ek aan die Israeliete gee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het vir Moses gesê: “Klim teen hierdie Abarimberge op en kyk na die land wat ek vir die Israeliete gegee het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het vir Moses gesê: “Jy moet op die Abarim-berg klim en na die land kyk wat Ek vir die Israeliete gegee het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het vir Moses gesê: “Klim die Abarimberg uit tot bo. Gaan staan daar en kyk na die land wat Ek vir die Israeliete gaan gee.