Numbers 27:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as hy geen broers het nie, moet julle sy erfdeel aan sy vader se broers gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As hy sonder broers doodgaan, moet sy eiendom na sy pa se broers toe gaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as hy geen broers het nie, moet julle sy erfdeel aan die broers van sy vader gee. |
| Afrikaans 1983 | As hy nie broers het nie, gee dit vir sy ooms aan vaderskant. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En as hy nie broers het nie, moet julle sy erfdeel vir sy vader se broers gee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As hy ook nie broers het nie, dan moet julle sy grond vir sy pa se broers gee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As hy nie broers het nie, moet die grond na sy ooms toe gaan aan sy pa se kant van die familie. |