Numbers 26:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die geslagte van die Rubeniete: en hulle geteldes was drie en veertig duisend sewe honderd en dertig.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Rubenfamilies was altesaam 43 730 man.
Afrikaans 1933/1953 Dit is die geslagte van die Rubeniete; en hulle geteldes was drie en veertig duisend sewe honderd en dertig.
Afrikaans 1983 Die Rubenfamilies was altesaam 43 730 man.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was die familiegroepe wat van Ruben afgestam het. Dié wat ingeskryf is, was 43 730.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was 43 730 persone in die families van die Ruben-stam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Rubenfamilies was altesaam 43 730 man.