Numbers 26:63 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is hulle wat deur Moses en die priester Eleasar getel is, wat die kinders van Israel in die vlaktes van Moab by die Jordaan by Jerigo getel het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is dan die mense wat Moses en die priester Eleasar getel het in die Moabsvlakte by die Jordaan reg teenoor Jerigo. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is hulle wat deur Moses en die priester Ele sar getel is, wat die kinders van Israel in die vlaktes van Moab getel het, by die Jordaan van J,rigo. |
| Afrikaans 1983 | Al hierdie mense is getel deur Moses en die priester Eleasar in die Moabsvlakte regoor Jerigo aan die Jordaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was dié wat ingeskryf is deur Moses en die priester Eleasar, wat die Israeliete in die vlaktes van Moab by die Jordaan, teenoor Jerigo, ingeskryf het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses en die priester Eleasar het al hierdie mense getel in die Moab-vlakte langs die Jordaan-rivier oorkant die stad Jerigo. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses en Eleasar het hierdie sensus opgeneem in die vlakte van Moab waar die volk langs die Jordaanrivier regoor Jerigo gekamp het. |