Numbers 26:61 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Nadab en Abíhu het gesterwe toe hulle vreemde vuur voor die aangesig van die HERE geoffer het.
Afrikaans (NLV) 2011 Nadab en Abihu is egter dood toe hulle verkeerde vuur na die altaar toe gebring het.
Afrikaans 1933/1953 En Nadab en Ab¡hu het gesterwe toe hulle vreemde vuur voor die aangesig van die HERE gebring het.
Afrikaans 1983 Nadab en Abihu is dood toe hulle ongeoorloofde vuur na die altaar toe gebring het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nadab en Abihu het gesterf toe hulle ongeoorloofde vuur voor die Here nadergebring het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) maar Nadab en Abihu het gesterf toe hulle met verkeerde vuur vir die Here 'n offer gebring het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nadab en Abihu is mos dood toe hulle vuur en offers na die altaar toe gebring het waarvoor die Here nie gevra het nie.