Numbers 26:60 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En vir Aäron is Nadab en Abíhu, Eleasar en Itamar gebore. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aäron was die pa van Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar. |
| Afrikaans 1933/1953 | En vir Aäron is gebore: Nadab en Ab¡hu, Ele sar en Itamar. |
| Afrikaans 1983 | Aäron was die vader van Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir Aäron is Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar gebore. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Aäron was die pa van Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Aäron was die pa van Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar. |