Numbers 26:59 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die naam van Amram se vrou was Jogebed, die dogter van Levi, wat haar moeder vir Levi in Egipte gebaar het; en sy het vir Amram gebaar Aäron en Moses en Mirjam, hulle suster.
Afrikaans (NLV) 2011 Die naam van Amram se vrou was Jogebed. Sy was ook uit die nageslag van Levi. Sy is in Egipte gebore. Haar en Amram se kinders was Aäron en Moses en hulle suster Mirjam.
Afrikaans 1933/1953 En die naam van Amram se vrou was Jog,bed, die dogter van Levi wat vir Levi in Egipte gebore is; en vir Amram het sy gebaar: Aäron en Moses en Mirjam, hulle suster.
Afrikaans 1983 en Amram se vrou was Jogebed, ook uit die nageslag van Levi. Sy is in Egipte gebore en haar en Amram se kinders was Aäron en Moses en hulle suster Mirjam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die naam van Amram se vrou was Jogebed, 'n dogter van Levi wat vir Levi in Egipte gebore is. Vir Amram het sy Aäron, Moses en Mirjam, hulle suster, in die wêreld gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en Amram was getroud met Jogebed. Sy is gebore in die land Egipte en sy was van die nageslag van Levi. Sy en Amram het drie kinders gehad: Aäron, Moses en hulle suster Mirjam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en Amram se vrou was Jogebed, ook uit die nageslag van Levi. Sy is in Egipte gebore en haar en Amram se kinders was Aäron en Moses en hulle suster Mirjam.